[go: up one dir, main page]

Enkelvoud Meervoud
  leser     lesers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lesertjie     lesertjies  
le•ser
  1. Iemand wat lees.
  2. Apparaat waarmee gelees word, soos 'n e-leser.
  1. Die skrywer neem die leser mee op sy avontuurlike tog deur die Amazone.
  2. Waar is my e-leser?
  Vertalings:    leser
Engels: reader(en)
Nederlands: lezer(nl)