Address
:
[go:
up one dir
,
main page
]
Include Form
Remove Scripts
Accept Cookies
Show Images
Show Referer
Rotate13
Base64
Strip Meta
Strip Title
Session Cookies
Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
onderarm
Taal
Hou dop
Wysig
'n Onderarm.
1
=
kop
,
2
=
gesig
,
3
=
nek
,
4
=
skouer
,
5
=
bors
,
6
=
nael
,
7
=
buik
,
8
=
lies
,
9
=
penis
,
10
=
dybeen
,
11
=
knie
,
12
=
been
,
13
=
enkel
,
14
=
voet
,
15
=
boarm
,
16
=
elmboog
,
17
=
onderarm
,
18
=
pols
,
19
=
hand
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
onderarm
onderarms
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
onderarmpie
onderarmpies
Woordafbreking
on•der•arm
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
anatomie
)
Die onderste gedeelte van die arm tussen die elmboog en die hand.
Voorbeeldsinne
In vuisbal mag die bal net met die vuis of
onderarm
geslaan word.
Vertalings
Vertalings:
onderarm
Engels
:
forearm
(en)
Nederlands
:
onderarm
(nl)