bolwerk
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bolwerk | bolwerke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bolwerkie | bolwerkies |
- bol•werk
- 'n Skans of vestingwal.
- 'n Borswering of harnas.
- Die aanvoor- of voltooiingswerk van 'n projek of mylpaal.
- skans, verskansing, versterking, vestingbolwerk, vestingswerk, vestingwal
Vertalings: | |||
---|---|---|---|