[go: up one dir, main page]

Die gebied waar Asturies gepraat word/
As•tu•ries
Enkelvoud Meervoud
  Asturies      
(taal) 'n Romaanse taal met ongeveer 200 000 sprekers, wat in sommige dele van die Spaanse provinsie Asturië gepraat word.
ISO 639-1: —
ISO 639-2(B): ast
ISO/DIS 639-3: ast
  Vertalings:   
Asturies: asturianu(ast)
Nederlands: Asturisch(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Asturies.