[go: up one dir, main page]

Tuisblad: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Alias (besprekings | bydraes)
k In ander tale: klein fout met blokhakkies
No edit summary
Lyn 1:
'''Wikipedia''' is 'n gemeenskapsprojek met die doel om 'n volledige veeltalige [[ensiklopedie]] te skep. Die [http://en.wikipedia.org/ Engelse weergawe] bevat al reeds meer as 274275 000 (29/5/2004) bladsye, en die [http://nl.wikipedia.org/ Nederlandse wikipedia] het al meer as 28 000500 (2930/5/2004). Ons wil graag 'n soortgelyke suksesverhaal sien in die geval van die [[Afrikaans]]e wikipedia (opgerig [[November 16|16 November]], [[2001]]), wat nou '''{{NUMBEROFARTICLES}}''' bladsye bevat. Wat wikipedia besonders maak is dat werklik enigiemand enige bladsy kan [[Wikipedia:Redigeer|redigeer]]: jy kan foute korrigeer, 'n paar lyne byvoeg, 'n artikel vertaal en hier plaas, of selfs 'n totaal nuwe artikel skryf. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die [http://www.gnu.org/copyleft/fdl.html GNU/FDL Lisensie] en is dus openbare besit.
 
Afrikaanse [[Wikipedia:Wiki-skryfmarathon|Wiki-skryfmarathon]] in Pretoria - het iemand lus?