Vratjiesaalwee
Die vratjiesaalwee (Tulista pumila) is 'n vetplant in die Tulista genus, is endemies in die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Robertson en Matjiesfontein voor.[1]
Vratjiesaalwee | |
---|---|
Tulista pumila in sy habitat naby Worcester, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Tulista |
Spesie: | T. pumila
|
Binomiale naam | |
Tulista pumila (L.) G.D.Rowley, (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Dit was voorheen in die Haworthia genus, as Haworthia pumila of Haworthia maxima.
Varieëteite
wysig- Tulista pumila var. ohkuwae (M.Hayashi) Breuer - Wes-Kaap
- Tulista pumila var. pumila (Onbekend) - Suidwes van die Kaap
- Tulista pumila var. sparsa (M.Hayashi) Breuer - Wes-Kaap
Verspreiding
wysigDie natuurlike verspreiding van hierdie spesie is in die verre suidwestelike deel van die Kaap, gesentreer op die Robertson Karoo plantegroei van die Breederiviervallei. Dit strek ook noordoos tot by Laingsburg. Hier kom dit voor in Karoo struikgewas.
Verwysings
wysig- ↑ http://redlist.sanbi.org/species.php?species=15465-9
- ↑ "Search term = Tulista pumila". World Checklist of Selected Plant Families. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 10 April 2018.