Tosca
Tosca is 'n nedersetting in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Tosca | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 26°7′37″S 23°46′30″O / 26.12694°S 23.77500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
Munisipaliteit | Kagisano-Molopo |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.8% |
• Swart mense | 97.9% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 96.4% |
• Afrikaans | 1.5% |
• Engels | 0.6% |
• Ander | 1.5% |
Poskode (strate) | 8618 |
Poskode (posbusse) | 8618 |
Skakelkode | 053 |
Dit was voorheen die setel van die Molopo Plaaslike Munisipaliteit,[1] totdat dit saamgesmelt het om die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit te word in 2011.[2] Tosca is in privaatbesit.[3] Die R378-streeksroete verbind Tosca met sy buurdorpe: Seniac en Voorspoed.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Molopo Local Municipality" (in Engels). GCIS Contact information. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2014. Besoek op 12 September 2013.
- ↑ "Amalgamation process of Kagisano-Molopo now complete". Suid-Afrikaanse Regering se aanlyn-webblad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2012. Besoek op 12 September 2013.
- ↑ "Tosca" (in Engels). Toerisme Noordwesprovinsie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2014. Besoek op 12 September 2013.