[go: up one dir, main page]

Simone Battle (17 Junie 1989 – 5 September 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent We the Party (2012) en in die televisiereeks Zoey 101 (2005).

Simone Battle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Simone Sherish Battle
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2012: We the Party

Televisiereekse

wysig
  • 2005: Zoey 101

Eksterne skakels

wysig