[go: up one dir, main page]

Oostenrykse Grand Prix

Die Oostenrykse Grand Prix (Duits: Großer Preis von Österreich) is 'n FIA-goedgekeurde Formule Een motorwedren wat in Oostenryk plaasvind. Die Grand Prix is in 1964 en 1970–1987 by die Österreichring, 1997–2003 by die A1 Ring en weer sedert 2014 by die Red Bull Ring gehou.

Vorige wenners

wysig
 
Die Red Bull Ring
 
Die Österreichring in 1977
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2023 Vlag van Nederland  Max Verstappen Vlag van Oostenryk  Red Bull-Honda RBPT Red Bull Ring
2022   Charles Leclerc Vlag van Italië  Ferrari
2021 Vlag van Nederland  Max Verstappen Vlag van Oostenryk  Red Bull-Honda
2020 Vlag van Finland  Valtteri Bottas Vlag van Duitsland  Mercedes
2019 Vlag van Nederland  Max Verstappen Vlag van Oostenryk  Red Bull-Honda
2018 Vlag van Nederland  Max Verstappen Vlag van Oostenryk  Red Bull-TAG Heuer
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk  Lewis Hamilton Vlag van Duitsland  Mercedes
2016 Vlag van Verenigde Koninkryk  Lewis Hamilton Vlag van Duitsland  Mercedes
2015 Vlag van Duitsland  Nico Rosberg Vlag van Duitsland  Mercedes
2014 Vlag van Duitsland  Nico Rosberg Vlag van Duitsland  Mercedes
2013-
2004
nie plaasgevind nie
2003 Vlag van Duitsland  Michael Schumacher Vlag van Italië  Ferrari A1 Ring
2002 Vlag van Duitsland  Michael Schumacher Vlag van Italië  Ferrari
2001 Vlag van Verenigde Koninkryk  David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-Mercedes
2000 Vlag van Finland  Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-Mercedes
1999 Vlag van Verenigde Koninkryk  Eddie Irvine Vlag van Italië  Ferrari
1998 Vlag van Finland  Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-Mercedes
1997 Vlag van Kanada  Jacques Villeneuve Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Renault
1996-
1988
nie plaasgevind nie
1987 Vlag van Verenigde Koninkryk  Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Honda Österreichring
1986 Vlag van Frankryk  Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-TAG
1985 Vlag van Frankryk  Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-TAG
1984 Vlag van Oostenryk  Niki Lauda Vlag van Verenigde Koninkryk  McLaren-TAG
1983 Vlag van Frankryk  Alain Prost Vlag van Frankryk  Renault
1982 Vlag van Italië  Elio de Angelis Vlag van Verenigde Koninkryk  Lotus-Ford
1981 Vlag van Frankryk  Jacques Laffite Vlag van Frankryk  Ligier-Matra
1980 Vlag van Frankryk  Jean-Pierre Jabouill Vlag van Frankryk  Renault
1979 Vlag van Australië  Alan Jones Vlag van Verenigde Koninkryk  Williams-Ford
1978 Vlag van Swede  Ronnie Peterson Vlag van Verenigde Koninkryk  Lotus-Ford
1977 Vlag van Australië  Alan Jones Vlag van Verenigde Koninkryk  Shadow-Ford
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk  John Watson Vlag van Verenigde Koninkryk  Penske-Ford
1975 Vlag van Italië  Vittorio Brambilla Vlag van Verenigde Koninkryk  March-Ford
1974 Vlag van Argentinië  Carlos Reutemann Vlag van Verenigde Koninkryk  Brabham-Ford
1973 Vlag van Swede  Ronnie Peterson Vlag van Verenigde Koninkryk  Lotus-Ford
1972 Vlag van Brasilië  Emerson Fittipaldi Vlag van Verenigde Koninkryk  Lotus-Ford
1971 Vlag van Switserland  Jo Siffert Vlag van Verenigde Koninkryk  BRM
1970 Vlag van België  Jacky Ickx Vlag van Italië  Ferrari