Noord-Yorkshire
graafskap in Engeland
Noord-Yorkshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Noord-Yorkshire | |
Hoofstad | Northallerton |
Oppervlakte | 8 608 km² |
Bevolking | 1 153 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 133 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Noord-Yorkshire |
Administratiewe setel | Northallerton |
ISO 3166-2: | GB-NYK |
Oppervlakte | 8 038 km² |
Bevolking | 601 200 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 74,8 inw./km² |
Webtuiste | www.northyorks.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Noord-Yorkshire (Engels: North Yorkshire; uitgespreek /ˈjɔːkʃə/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Harrogate, Northallerton en Scarborough.
Noord-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 1 153 400 in 2017 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Noord-Yorkshire.
- (en) Amptelike webwerf