[go: up one dir, main page]

Lys van IOK-landkodes

Wikimedia lysartikel

Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) gebruik 'n landkode, wat 'n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in die Olimpiese Spele deelneem, te identifiseer. Elke kode identifiseer 'n Nasionale Olimpiese Komitee maar daar is kodes wat in vroeëre Spele vir ander doeleindes gebruik is, soos vir spanne wat saamgestel is van atlete van verskillende lande, of atlete wat nie formeel namens enige land deelneem nie.

Die vlag van die internasionale Olimpiese beweging.

Verskeie kodes wat die IOK gebruik verskil van die standaard ISO 3166-1 alfa-3 kodes. Ander sportorganisasies soos FIFA of die Gemenebesspele, gebruik soortgelyke kodes om na die verskillende spanne te verwys.

Geskiedenis

wysig

Die Winterspele van 1956 en die Somerspele van 1960 was die eerste Spele wat die Voorletters van Lande gebruik het om na elke NOK te verwys in die gepubliseerde amptelike verslae.[1] Die kodes wat egter in die volgende paar Spele gebruik is was gewoonlik gebaseer op die taal van die gasheerland (bv. GIA vir Japan by die Winterspele van 1956 en die Somerspele van 1960 van Giaponne in Italiaans) of is gebaseer op die Franse naam vir die land/NOK (bv. COR vir Suid-Korea van Corée in Frans). By die Winterspele van 1972 is die meeste kodes gestandaardiseer, maar verskeie het intussen verander. Die ontbinding van die Sowjetunie, die opsplitsing van Joegoslawië, die ontbinding van Tsjeggoslowakye, die Duitse hereniging en verskeie ander gevalle van geografiese hernoeming het gelei tot 'n verandering van kodes.

Benewens hierdie lys van oor die 200 NOKs vereis die deelnemende komitees van die Paralimpiese Spele gestandardiseerde IOK-kodes. Onlangse voorbeelde hiervan sluit Macau en die Färoër-eilande in, wat onderskeidelik gekodeer is as MAR en FRO.[2]

Huidige NOKs

wysig

Daar is tans 205 NOKs binne die Olimpiese beweging. Die volgende tabelle dui die verskillende kode vir elke NOK aan en enige verskillende kodes wat in vorige Spele gebruik is, soos in die amptelike verslae van daardie Spele. Sommige van die kodes wat in die verlede gebruik is word in die daaropvolgende afdelings verduidelik. Kodes wat slegs vir die Olimpiese Somerspele en Olimpiese Winterspele in 'n spesifieke jaar gebruik is word deur 'n "S" en 'n "W" afsonderlik aangedui.

Inhoud: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V Y Z
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
AFG [1] Vlag van Afghanistan  Afghanistan
AHO [2] Vlag van Nederlands-Antille  Nederlands-Antille ATO (1960), NAN (1964)
ALB [3] Vlag van Albanië  Albanië
ALG [4] Vlag van Algerië  Algerië AGR (1964), AGL (1968 S)
AND [5] Vlag van Andorra  Andorra
ANG [6] Vlag van Angola  Angola
ANT [7] Vlag van Antigua en Barbuda  Antigua en Barbuda
ARG [8] Vlag van Argentinië  Argentinië
ARM [9] Vlag van Armenië  Armenië
ARU [10] Vlag van Aruba  Aruba
ASA [11] Vlag van Amerikaans-Samoa  Amerikaans-Samoa
AUS [12] Vlag van Australië  Australië
AUT [13] Vlag van Oostenryk  Oostenryk
AZE [14] Vlag van Azerbeidjan  Azerbeidjan
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
BAH [15] Vlag van Bahamas  Bahamas
BAN [16] Vlag van Bangladesj  Bangladesj
BAR [17] Vlag van Barbados  Barbados BAD (1964)
BDI [18] Vlag van Burundi  Burundi
BEL [19] Vlag van België  België
BEN [20] Vlag van Benin  Benin DAY (1964), DAH (1968–1976)
BER [21] Vlag van Bermuda  Bermuda
BHU [22] Vlag van Bhoetan  Bhoetan
BIH [23] Vlag van Bosnië en Herzegowina  Bosnië-Herzegowina BSH (1992 S)
BIZ [24] Vlag van Belize  Belize HBR (1968–1972)
BLR [25] Vlag van Belarus  Belo-Rusland
BOL [26] Vlag van Bolivië  Bolivia
BOT [27] Vlag van Botswana  Botswana
BRA [28] Vlag van Brasilië  Brasilië
BRN [29] Vlag van Bahrein  Bahrein
BRU [30] Vlag van Broenei  Broenei
BUL [31] Vlag van Bulgarye  Bulgarye
BUR [32] Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso VOL (1972–1984)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
CAF [33] Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek  Sentraal-Afrikaanse Republiek AFC (1968)
CAM [34] Vlag van Kambodja  Kambodja CAB (1964), KHM (1972–1976)
CAN [35] Vlag van Kanada  Kanada
CAY [36] Vlag van Kaaimanseilande  Kaaimanseilande
CGO [37] Vlag van Republiek die Kongo  Kongo
CHA [38] Vlag van Tsjad  Tsjad CHD (1964)
CHI [39] Vlag van Chili  Chili CIL (1956 W, 1960 S)
CHN [40] Vlag van Volksrepubliek China  Volksrepubliek China
CIV [41] Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus IVC (1964), CML (1968)
CMR [42] Vlag van Kameroen  Kameroen
COD [43] Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo  DRK COK (1968), ZAI (1972–1996)
COK [44] Vlag van Cookeilande  Cookeilande
COL [45] Vlag van Colombia  Colombia
COM [46] Vlag van Comore-eilande  Comore
CPV [47] Vlag van Kaap Verde  Kaap Verde
CRC [48] Vlag van Costa Rica  Costa Rica COS (1964), CTC (1984 W)
CRO [49] Vlag van Kroasië  Kroasië
CUB [50] Vlag van Kuba  Kuba
CYP [51] Vlag van Siprus  Ciprus
CZE [52] Vlag van Tsjeggië  Tsjeggië
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
DEN [53] Vlag van Denemarke  Denemarke DAN (1960 S, 1968 W), DIN (1968 S)
DJI [54] Vlag van Djiboeti  Djiboeti
DMA [55] Vlag van Dominica  Dominika
DOM [56] Vlag van Dominikaanse Republiek  Dominikaanse Republiek
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
ECU [57] Vlag van Ecuador  Ecuador
EGY [58] Vlag van Egipte  Egipte RAU (1960, 1968), UAR (1964)
ERI [59] Vlag van Eritrea  Eritrea
ESA [60] Vlag van El Salvador  El Salvador SAL (1964–1976)
ESP [61] Vlag van Spanje  Spanje SPA (1956–1964, 1968 W)
EST [62] Vlag van Estland  Estland
ETH [63] Vlag van Ethiopië  Ethiopië ETI (1960, 1968)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
FIJ [64] Vlag van Fidji  Fidji FIG (1960)
FIN [65] Vlag van Finland  Finland
FRA [66] Vlag van Frankryk  Frankryk
FSM [67] Vlag van Gefedereerde State van Mikronesië  Mikronesië
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
GAB [68] Vlag van Gaboen  Gaboen
GAM [69] Vlag van Gambië  Gambië
GBR [70] Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk GRB (1956 W–1960), GBI (1964)
GBS [71] Vlag van Guinee-Bissau  Guinee-Bissau
GEO [72] Vlag van Georgië  Georgië
GEQ [73] Vlag van Ekwatoriaal-Guinee  Equatorial Guinee
GER [74] Vlag van Duitsland  Duitsland ALL (1968 W), ALE (1968 S), FRG (1980–1988)
GHA [75] Vlag van Ghana  Ghana
GRE [76] Vlag van Griekeland  Griekeland
GRN [77] Vlag van Grenada  Grenada
GUA [78] Vlag van Guatemala  Guatemala GUT (1964)
GUI [79] Vlag van Guinee  Guinee
GUM [80] Vlag van Guam  Guam
GUY [81] Vlag van Guyana  Guyana GUA (1960), GUI (1964)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
HAI [82] Vlag van Haïti  Haïti
HKG [83] Vlag van Hongkong  Hongkong HOK (1960–1968)
HON [84] Vlag van Honduras  Honduras
HUN [85] Vlag van Hongarye  Hongarye UNG (1956 W, 1960 S)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
INA [86] Vlag van Indonesië  Indonesië INS (1960)
IND [87] Vlag van Indië  Indië
IRI [88] Vlag van Iran  Iran IRN (1956–1988), IRA (1968 W)
IRL [89] Vlag van Republiek Ierland  Ierland
IRQ [90] Vlag van Irak  Irak IRK (1960, 1968)
ISL [91] Vlag van Ysland  Ysland ICE (1960 W, 1964 S)
ISR [92] Vlag van Israel  Israel
ISV [93] Vlag van Amerikaanse Maagde-eilande  Amerikaanse Maagde-eilande
ITA [94] Vlag van Italië  Italië
IVB [95] Vlag van Britse Maagde-eilande  Brits-Maagde-eilande
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
JAM [96] Vlag van Jamaika  Jamaika
JOR [97] Vlag van Jordanië  Jordanië
JPN [98] Vlag van Japan  Japan GIA (1956 W, 1960 S), JAP (1960 W)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
KAZ [99] Vlag van Kasakstan  Kazakstan
KEN [100] Vlag van Kenia  Kenia
KGZ [101] Vlag van Kirgisië  Kirgisië
KIR [102] Vlag van Kiribati  Kiribati
KOR [103] Vlag van Suid-Korea  Suid-Korea COR (1956 W, 1960 S, 1968 S, 1972 S)
KSA [104] Vlag van Saoedi-Arabië  Saoedi-Arabië ARS (1968–1976), SAU (1980–1984)
KUW [105] Vlag van Koeweit  Koeweit
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
LAO [106] Vlag van Laos  Laos
LAT [107] Vlag van Letland  Letland
LBA [108] Vlag van Libië  Libië LYA (1964), LBY (1968 W)
LBR [109] Vlag van Liberië  Liberië
LCA [110] Vlag van St. Lucia  Sint Lucia
LES [111] Vlag van Lesotho  Lesotho
LIB [112] Vlag van Libanon  Libanon LEB (1960 W, 1964 S)
LIE [113] Vlag van Liechtenstein  Liechtenstein LIC (1956 W, 1964 S, 1968 W)
LTU [114] Vlag van Litaue  Litaue LIT (1992 W)
LUX [115] Vlag van Luxemburg  Luxemburg
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
MAD [116] Vlag van Madagaskar  Madagaskar MAG (1964)
MAR [117] Vlag van Marokko  Marokko MRC (1964)
MAS [118] Vlag van Maleisië  Maleisië MAL (1964–1988)
MAW [119] Vlag van Malawi  Malawi
MDA [120] Vlag van Moldowa  Moldawië MLD (1994)
MDV [121] Vlag van Maledive  Maldive-eilande
MEX [122] Vlag van Meksiko  Meksiko
MGL [123] Vlag van Mongolië  Mongolië MON (1968 W)
MHL [124] Vlag van Marshalleilande  Marshalleilande
MKD [125] Vlag van Noord-Masedonië  Noord-Masedonië
MLI [126] Vlag van Mali  Mali
MLT [127] Vlag van Malta  Malta MAT (1960–1964)
MNE [128] Vlag van Montenegro  Montenegro
MON [129] Vlag van Monaco  Monaco
MOZ [130] Vlag van Mosambiek  Mosambiek
MRI [131] Vlag van Mauritius  Mauritius
MTN [132] Vlag van Mauritanië  Mauritanië
MYA [133] Vlag van Mianmar  Mianmar BIR (1960, 1968–1988), BUR (1964)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
NAM [134] Vlag van Namibië  Namibië
NCA [135] Vlag van Nicaragua  Nicaragua NCG (1964), NIC (1968)
NED [136] Vlag van Nederland  Nederland OLA (1956 W), NET (1960 W), PBA (1960 S), NLD (1964 S), HOL (1968–1988)
NEP [137] Vlag van Nepal  Nepal
NGR [138] Vlag van Nigerië  Nigerië NGA (1964)
NIG [139] Vlag van Niger  Niger NGR (1964)
NOR [140] Vlag van Noorweë  Noorweë
NRU [141] Vlag van Nauru  Nauru
NZL [142] Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland NZE (1960, 1968 W)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
OMA [143] Vlag van Oman  Oman
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
PAK [144] Vlag van Pakistan  Pakistan
PAN [145] Vlag van Panama  Panama
PAR [146] Vlag van Paraguay  Paraguay
PER [147] Vlag van Peru  Peru
PHI [148] Vlag van Filippyne  Filippyne FIL (1960, 1968)
PLE [149] Vlag van Staat Palestina  Palestynse gebiede
PLW [150] Vlag van Palau  Palau
PNG [151] Vlag van Papoea-Nieu-Guinee  Papua New Guinee NGY (1976–1980), NGU (1984–1988)
POL [152] Vlag van Pole  Pole
POR [153] Vlag van Portugal  Portugal
PRK [154] Vlag van Noord-Korea  Noord-Korea NKO (1964 S, 1968 W), CDN (1968)
PUR [155] Vlag van Puerto Rico  Puerto Rico PRI (1960), PRO (1968)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
QAT [156] Vlag van Katar  Katar
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
ROU [157] Vlag van Roemenië  Roemenië ROM (1956–1960, 1972–2006), RUM (1964–1968)
RSA [158] Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika SAF (1960–1972)
RUS [159] Vlag van Rusland  Rusland
RWA [160] Vlag van Rwanda  Rwanda
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
SAM [161] Vlag van Samoa  Samoa
SEN [162] Vlag van Senegal  Senegal SGL (1964)
SEY [163] Vlag van Seychelle  Seychelle-eilande
SIN [164] Vlag van Singapoer  Singapoer
SKN [165] Vlag van St. Kitts en Nevis  Sint Kitts en Nevis
SLE [166] Vlag van Sierra Leone  Sierra Leone SLA (1968)
SLO [167] Vlag van Slowenië  Slowenië
SMR [168] Vlag van San Marino  San Marino SMA (1960–1964)
SOL [169] Vlag van Salomonseilande  Solomoneilande
SOM [170] Vlag van Somalië  Somalië
SRB [171] Vlag van Serwië  Serwië
SRI [172] Vlag van Sri Lanka  Sri Lanka CEY (1960–1972)
STP [173] Vlag van São Tomé en Príncipe  Sao Tomé en Principe
SUD [174] Vlag van Soedan  Soedan
SUI [175] Vlag van Switserland  Switserland SVI (1956 W, 1960 S), SWI (1960 W, 1964 S)
RSA [176] Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika SAF (1960–1972)
SUR [177] Vlag van Suriname  Suriname
SVK [178] Vlag van Slowakye  Slowakye
SWE [179] Vlag van Swede  Swede SVE (1956 W, 1960 S), SUE (1968 S)
SWZ [180] Vlag van Eswatini  eSwatini
SYR [181] Vlag van Sirië  Sirië RAU (1960), SIR (1968)
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
TAN [182] Vlag van Tanzanië  Tanzanië
TGA [183] Vlag van Tonga  Tonga TON (1984)
THA [184] Vlag van Thailand  Thailand TAI (1960, 1968)
TJK [185] Vlag van Tadjikistan  Tadjikistan
TKM [186] Vlag van Turkmenistan  Turkmenistan
TLS [187] Vlag van Oos-Timor  Oos-Timor
TOG [188] Vlag van Togo  Togo
TPE [189] Vlag van Republiek van China  Chinese Taipei (Taiwan)[3] RCF (1960), TWN (1964–1968), ROC (1972–1976)
TRI [190] Vlag van Trinidad en Tobago  Trinidad en Tobago TRT (1964–1968)
TUN [191] Vlag van Tunisië  Tunisië
TUR [192] Vlag van Turkye  Turkye
TUV [193] Vlag van Tuvalu  Tuvalu
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
UAE [194] Vlag van Verenigde Arabiese Emirate  Verenigde Arabiese Emirate
UGA [195] Vlag van Uganda  Uganda
UKR [196] Vlag van Oekraïne  Oekraïne
URU [197] Vlag van Uruguay  Uruguay URG (1968)
USA [198] Vlag van Verenigde State van Amerika  VSA SUA (1960 S), EUA (1968 S)
UZB [199] Vlag van Oesbekistan  Oesbekistan
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
VAN [200] Vlag van Vanuatu  Vanuatu
VEN [201] Vlag van Venezuela  Venezuela
VIE [202] Vlag van Viëtnam  Viëtnam VET (1964), VNM (1968–1976)
VIN [203] Vlag van St. Vincent en die Grenadine  Sint Vincent en die Grenadines
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
YEM [204] Vlag van Jemen  Jemen
Kode Verw Nasie (NOC) Ander kodes gebruik
ZAM [205] Vlag van Zambië  Zambië NRH (1964)
ZIM [206] Vlag van Zimbabwe  Zimbabwe RHO (1960–1972)

Historiese NOKs en spanne

wysig

Kodes wat steeds in gebruik is

wysig

Twaalf historiese NOKs of spanne het kodes wat steeds gebruik word in die IOK se uitslae-databasis[4] om na medaljewenners van hierdie spanne te verwys

Kode Nasie/Span Ander kodes gebruik
AHO Vlag van Nederlands-Antille  Nederlands-Antille
ANZ Vlag van Australasië  Australasië
BOH Vlag van Bohemië  Bohemië
BWI Vlag van Brits-Wes-Indië  Brits-Wes-Indië ANT (1960, 1968), WID (1964)
EUA Vlag van Duitsland  Verenigde Duitse span GER (1956–1964)
EUN   Verenigde Span
FRG Vlag van Wes-Duitsland  Federale Republiek van Duitsland ALL (1968 W), ALE (1968 S), GER (1972–1976)
GDR Vlag van Oos-Duitsland  Duitse Demokratiese Republiek ADE (1968)
SCG Vlag van Serwië en Montenegro  Serwië en Montenegro YUG (1996 S-2002 W)
TCH Vlag van Tsjeggo-Slowakye  Tsjeggoslowakye CSL (1956 W), CZE (1960 W), CSV (1960 S), CZS (1964 S), CHE (1968 S)
URS Vlag van Sowjetunie  Sowjetunie SOV (1968 W)
YUG Vlag van Joego-Slawië  Joegoslawië JUG (1956–1960, 1968 W), YUS (1964 S)
ZZX   Gemengde spanne

Uitgediende kodes

wysig
Kode Nasie (NOC) Jare Notas
BIR Vlag van Burma  Burma 1948–1988 Nou Vlag van Mianmar  Mianmar (MYA)
CEY Vlag van Sri Lanka  Ceylon 1948–1972 Nou Vlag van Sri Lanka  Sri Lanka (SRI)
DAH Vlag van Dahomey  Dahomey 1964–1976 Nou Vlag van Benin  Benin (BEN)
HBR Vlag van Brits-Honduras  Brits-Honduras 1968–1972 Nou Vlag van Belize  Belize (BIZ)
KHM Vlag van Kambodja  Khmer Republiek 1972–1976 Nou Vlag van Kambodja  Kambodja (CAM)
MAL Vlag van Maleisië  Federasie van Maleie 1956–1960 Het onafhanklik deelgeneem voor die totstandkoming van Maleisië in 1963.
Nou Vlag van Maleisië  Maleisië (MAS)
Vlag van Noord-Borneo  Noord-Borneo 1956
NRH Noord-Rhodesië 1964 Nou Vlag van Zambië  Zambië (ZAM)
RAU Vlag van Verenigde Arabiese Republiek  Verenigde Arabiese Republiek 1960 Nou Vlag van Egipte  Egipte (EGY)
en Vlag van Sirië  Sirië (SYR)
RHO Vlag van Rhodesië  Rhodesië 1960–1972 Nou Vlag van Zimbabwe  Zimbabwe (ZIM)
ROC Vlag van Republiek van China  Republiek China 1932–1976 Nou Vlag van Republiek van China  Chinese Taipei (TPE)
SAA Vlag van Saarland  Saarland 1952 Het onafhanklik deelgeneem voor die aansluiting by Wes-Duitsland in 1957.
UAR Vlag van Verenigde Arabiese Republiek  Verenigde Arabiese Republiek 1964 Nou Vlag van Egipte  Egipte (EGY)
VOL Vlag van Bo-Volta  Bo-Volta 1972–1984 Nou Vlag van Burkina Faso  Burkina Faso (BUR)
YAR Vlag van Noord-Jemen  Noord-Jemen 1984–1988 Het onafhanklik deelgeneem voor die Jemenitiese vereniging in 1990.
Nou Vlag van Jemen  Jemen (YEM)
YMD Vlag van Suid-Jemen  Suid-Jemen 1988
ZAI [[Lêer:{{{vlag alias-1965}}}|22x20px|border|Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo|link=Demokratiese Republiek die Kongo]] Zaïre 1972–1996 Nou Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo  Demokratiese Republiek van die Kongo (COD)
Vlag van Brits-Guyana  Brits-Guyana 1948–1964 Nou Vlag van Guyana  Guyana (GUY)
Vlag van Goudkus (streek)  Goudkus 1952 Nou Vlag van Ghana  Ghana (GHA)

Twee ander vername veranderings het plaasgevind, albei weens 'n verandering van die land se benaming deur die IOK:

  • HOL is verander na NED vir Nederland vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benaming van Holland.
  • IRN is verander na IRI vir Iran vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benoeming na die Islamitiese Republiek van Iran.

Spesiale kodes

wysig
  • ANZ word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis[4] om die span van Australasië te identifiseer wat 'n saamgestelde span van Australië en Nieu-Seeland is wat in 1908 en 1912 aan die Spele deelgeneem het. Teen 1920 het die lande apart deelgeneem.
  • EUA word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis[4] om die Gemeenskaplike span van Duitsland te identifiseer wat 'n span voorstel wat gesamentlik namens Oos-Duitsland en Wes-Duitsland tussen die Spele van 1956–1964 deelgeneem het. Die span het in die amptelike verslae slegs as Duitsland bekend gestaan vir daardie ses Spele.
  • EUN is gebruik in 1992 (beide Somer- en Winterspele) vir die saamgestelde span, wat bestaan het uit atlete van meeste van die voormalige republieke van die Sowjetunie. Slegs die Baltiese state was in staat om as onafhanklike spanne deel te neem; die ander twaalf nasies het vir die eerste keer in 1994 en/of 1996 onafhanklik deelgeneem.
  • IOP is gebruik vir Onafhanklike Olimpiese Deelnemers in 1992. Die kode is toegewys aan atlete van Joegoslawië wie nie as 'n span kon deelneem nie weens sanksies van die Verenigde Nasies.
  • IOA is gebruik vir Individuele Olimpiese Atlete in 2000, 'n toewysing wat gebruik is vir atlete van Oos-Timor voor die totstandkoming van sy NOK. In 2012 is IOA weer gebruik tydens die Olimpiese Spele. Hierdie keer het dit gestaan vir Onafhanklike Olimpiese Atlete en is dit gebruik deur atlete van die voormalige Nederlands-Antille en ’n hardloper van Suid-Soedan. Die NEderlands-Antille se Olimpiese Komitee is die vorige jaar van die IOK onttrek en Suid-Soedan het nog nie ’n Olimpiese Komitee in plek gehad nie.
  • IOC is gebruik as die kode vir Atlete van Koeweit tydens die 2010 Asiatiese Spele omdat die lidmaatskap van Koeweit se Olimpiese Komitee opgeskort is.
  • ZZX is gebruik om medaljes te identifiseer wat deur gemengde spanne gewen is (dit is 'n span van atlete van verskillende lande, soos die vereniging van Frankryk en Groot Brittanje) soos gereeld gebeur het in die Spele van 1896, 1900 en 1904.

Verwysings

wysig
  1. Mallon, Bill (2004). "IOC and OCOG Abbreviations for NOCs" (PDF). Journal of Olympic History. 12 (2): 25–28. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2010. Besoek op 8 Februarie 2008. {{cite journal}}: Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)
  2. Faroe Islands Geargiveer 15 Oktober 2008 op Wayback MachineMacau, China Geargiveer 15 Oktober 2008 op Wayback Machine
  3. Amptelike naam vir die Republiek van Sjina vir die Olimpiese kompetisie
  4. 4,0 4,1 4,2 "Olympic Medal Winners" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2009. Besoek op 8 Februarie 2008.