Lira
Suid-Afrikaanse sangeres
Lira is die verhoognaam van Lerato Molapo, 'n Suid-Afrikaanse sangeres. Sy is op 14 Maart 1979 in Daveyton, Benoni gebore. Haar naam beteken "liefde" in Suid-Sotho. Sy het SAMA-pryse vir haar album Soul in Mind ingepalm, asook vir haar liedjie Feel Good en haar twee DVD's Lira Live in Concert: A Celebration en Return to Love. Haar twee albums Feel Good en All My Love, en vir haar liedjie Return to Love was genomineer vir SAMA-pryse.[1]
Lira | |
---|---|
Lira tree op tydens die 2010 FIFA Wereldbeker-konsert. | |
Geboortenaam | Lerato Moipone Molapo[1] |
Gebore | 14 Maart 1979 Daveyton, Suid-Afrika |
Genres | Afro-soal |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 2003 - nou |
Etikette | Sony Musiek Afrika |
Webwerf | misslira |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- All my love (2003)
- Feel Good (Sony/BMG Afrika, 2006)
- Soul in Mind (Sony/BMG Afrika, 2008)
- Lira Live in Concert: A Celebration (Sony/BMG Afrika, 2009)
- Return to Love (Sony/BMG Afrika, 2011)
- The LIRA EP (9 Augustus 2011)
- Rise Again (Sony/BMG Afrika, 2012)
Enkelsnitte
wysig- Feel Good (2006)
- Ixesha (2007)
- Wa Mpaleha (2008)
- Phakade (2010)
- Rise Again (2011)
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Lira, Lerato Moipone Molapo" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2017. Besoek op 28 Maart 2017.