Lêer:Michell's Pass Toll House 1848.jpg
Michell's_Pass_Toll_House_1848.jpg (448 × 336 piksels, lêergrootte: 44 KG, MIME-tipe: image/jpeg)
Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
BeskrywingMichell's Pass Toll House 1848.jpg |
Afrikaans: Michellspas, gebou in 1848 deur Andrew Geddes Bain en vernoem na die landmeter-generaal van die Kaap, Charles Colliers Michell, het die byna onbegaanbare Mostertshoekpas vervang wat in 1765 deur Jan Mostert gebou is. Die tolhuis op beeld dateer uit dieselfde jaar, 1848, en is nie te verwar met die eerste tolhuis, waarvan ruïnes naby die bopunt van Mostertshoekpas oorbly nie. Die 1848-tolhuis was ten tye van sy aanbou verder van die pad af geleë as vandag. Michellspas is naamlik tydens WO2 en in 1988-92 heelwat verbeter sodat min van Bain se oorspronklike werk tans te siene is.
Deutsch: Michell's Pass wurde 1848 von Andrew Geddes Bain erbaut und nach dem Generalvermesser des Kaps, Charles Colliers Michell, benannt. Er ersetzte den steilen Mostertshoek Pass, der 1765 von Jan Mostert erbaut wurde. Dieses Zollhaus stammt aus demselben Jahr, 1848, ist es aber nicht identisch mit dem ersten Zollhaus, dessen Ruinen in der Nähe der Spitze des Mostertshoek-Passes erhalten sind. Das Zollhaus von 1848 lag zum Zeitpunkt seines Baus weiter von der Straße entfernt als heute. Michell's Pass wurde während des Zweiten Weltkriegs und in den Jahren 1988-92 erheblich verbessert, sodass von Bains Originalwerk derzeit nur noch wenig zu sehen ist.
English: Built in 1848 by Andrew Geddes Bain and named for the surveyor-general of the Cape, Charles Colliers Michell, Michell's Pass replaced the precipitous Mostertshoek Pass build by Jan Mostert in 1765. This toll house dates from the same year, 1848, and is not identical with the first toll house, of which ruins remain near the top of Mostertshoek Pass. At the time of its construction, the 1848 toll house was situated further from the road than it is today. Michell's Pass was much improved during WW2 and in 1988-92 so that little of Bain's original work is currently visible.
|
||
Datum | |||
Bron | Eie werk | ||
Outeur | Roché Petersen |
Site occupied by a restaurant named Die Tolhuis (The Toll House). www.tolhuis.co.za
Lisensiëring
- U is vry:
- om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
- om te hermeng – om die werk aan te pas
- Onder die volgende voorwaardes:
- naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
- insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.
Hierdie beeld is opgelaai as deel van Wiki Lief Monumente 2012.
Afrikaans ∙ Alemannisch ∙ العربية ∙ جازايرية ∙ azərbaycanca ∙ Bikol Central ∙ беларуская ∙ беларуская (тарашкевіца) ∙ български ∙ বাংলা ∙ brezhoneg ∙ bosanski ∙ català ∙ čeština ∙ Cymraeg ∙ dansk ∙ Deutsch ∙ Zazaki ∙ Ελληνικά ∙ English ∙ Esperanto ∙ español ∙ eesti ∙ euskara ∙ فارسی ∙ suomi ∙ français ∙ Frysk ∙ Gaeilge ∙ galego ∙ עברית ∙ हिन्दी ∙ hrvatski ∙ magyar ∙ հայերեն ∙ Bahasa Indonesia ∙ Ido ∙ italiano ∙ 日本語 ∙ ქართული ∙ 한국어 ∙ кыргызча ∙ Lëtzebuergesch ∙ latviešu ∙ Malagasy ∙ македонски ∙ മലയാളം ∙ Bahasa Melayu ∙ Malti ∙ norsk bokmål ∙ नेपाली ∙ Nederlands ∙ norsk nynorsk ∙ norsk ∙ polski ∙ português ∙ português do Brasil ∙ română ∙ русский ∙ sicilianu ∙ davvisámegiella ∙ slovenčina ∙ slovenščina ∙ shqip ∙ српски / srpski ∙ svenska ∙ ไทย ∙ Tagalog ∙ Türkçe ∙ українська ∙ اردو ∙ oʻzbekcha / ўзбекча ∙ Yorùbá ∙ 中文 ∙ 中文(中国大陆) ∙ 中文(简体) ∙ 中文(繁體) ∙ 中文(香港) ∙ 中文(臺灣) ∙ +/− |
Items portrayed in this file
uitbeelding
some value
8 Junie 2011
source of file Engels
ISO speed Engels
91
exposure time Engels
0,03 sekonde
f-number Engels
2,8
focal length Engels
3,7 millimeter
Lêergeskiedenis
Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.
Datum/Tyd | Duimnael | Dimensies | Gebruiker | Opmerking | |
---|---|---|---|---|---|
huidig | 08:46, 18 September 2012 | 448 × 336 (44 KG) | Roché Petersen | User created page with UploadWizard |
Lêergebruik
Die volgende bladsy gebruik dié lêer:
Globale lêergebruik
Die volgende ander wiki's gebruik hierdie lêer:
- Gebruik in ceb.wikipedia.org
- Gebruik in en.wikipedia.org
- Gebruik in fr.wikipedia.org
- Gebruik in nl.wikipedia.org
- Gebruik in www.wikidata.org
Metadata
Die lêer bevat aanvullende inligting wat moontlik deur 'n digitale kamera of skandeerder bygevoeg is.
As die lêer verander is, sal sekere inligting dalk nie meer ooreenkom met dié van die gewysigde lêer nie.
Kameravervaardiger: | Nokia |
---|---|
Kameramodel | 5800 Xpres |
Beligtingstyd | 3/100 sek (0,03) |
F-getal | f/2,8 |
ISO/ASA-waarde | 91 |
Gegewens opgestel op | 10:46, 8 Junie 2011 |
Brandpuntsafstand | 3,7 mm |
Oriëntasie | Normaal |
Y- en C-posisionering | Gesentreerd |
Exif-weergawe | 2.2 |
Datum en tyd van digitalisering | 10:46, 8 Junie 2011 |
Betekenis van elke komponent |
|
Sluitersnelheid in APEX | 5,058 |
Diafragma in APEX | 2,97 |
Ligbron | Onbekend |
Flits | Flits het nie afgegaan, outomatiese modus |
Subsekondes tydstip datagenerasie | 00 |
Subsekondes tydstip digitalisasie | 00 |
Ondersteunde Flashpix-weergawe | 1 |
Kleurruimte | sRGB |
Aangepaste beeldverwerking | Normale verwerking |
Beligtingsinstelling | Outomatiese beligting |
Witbalans | Outomatiese witbalans |
Digitale zoomfaktor | 1,28 |
Soort opname | Standaard |
Toneelbeheer | Lae pieke omhoog |