Knysna Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | WC048 | ||
Burgemeester | Eleanore Bouw-Spies (DA) | ||
Hoofstad | Knysna | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 1 109 km² | ||
Bevolking | 68 659 (2011) |
Die Knysna Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:
Setels
wysigParty | 2000 | 2006 | 2011 |
---|---|---|---|
ANC | 6 | 7 | 7 |
COPE | 0 | 0 | 1 |
DA | 7 | 5 | 10 |
ICOSA | 0 | 1 | 0 |
OD | 0 | 1 | 0 |
Knysna-Gemeenskapsforum | 2 | 2 | 0 |
Indep | 1 | 0 | 1 |
In Mei 2007 het die lede van die Knysna-Gemeenskapsforum die DA-koalisie verlaat en 'n ANC-koalisie aangegaan. Die DA-burgemeester Doris Wakeford-Brown is vervang deur 'n ANC-lid, Eleanore Bouw-Spies. In 2011 het die DA die meerderheid herower.