HSBC
HSBC is een van die grootste bankgroepe ter wêreld. Dit is die afkorting van HongKong and ShangHai Banking Corporation. Die groep is in 1991 gestig. Die hoofkantoor is tans in Londen, Engeland.
HSBC Holdings plc | |
Tipe | Openbare beperkte maatskappy |
---|---|
Gestig | 1865, Hongkong[1] (The Hongkong and Shanghai Banking Corporation) 1991[1] (HSBC Holdings plc) |
Hoofkantoor | 8 Canada Square, Canary Wharf, Londen, Verenigde Koninkryk |
Sleutelpersone | Douglas Flint (voorsitter van die groep) Stuart Gulliver (groep uitvoerende hoof) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Bankwese, finansiële dienste |
Dienste | Kredietkaarte, verbruikersbankwese, korporatiewe bankwese, beleggingsbankwese, verbandlenings, private bankwese, rykdombestuur |
Inkomste | $68,18 miljard[2] (2013) |
Bedryfsinkomste | $22,56 miljard[2] (2013) |
Netto inkomste | $16,2 miljard[2] (2013) |
Werknemers | 254 066[2] (2013) |
Divisies | HSBC Bank plc, The Hongkong and Shanghai Banking Corporation, HSBC GLT India, HSBC Bank USA, HSBC Bank Middle East, HSBC Mexico, HSBC Bank Brazil, HSBC Finance, HSBC GLT Malaysia |
Webwerf | hsbc.com |
Die bank se leuse is: "The world's local bank" ("Die wêreld se plaaslike bank").
Verwysings
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie HSBC.
- ↑ 1,0 1,1 "HSBC's history" (in Engels). HSBC Holdings plc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2014. Besoek op 21 April 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) HSBC Financial Statements, Google Finance, 21 April 2014