Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Mopani | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM333 | ||
Burgemeester | Maripe Mangena (ANC) | ||
Hoofstad | Tzaneen | ||
Grootste tale | Noord-Sotho, Tsonga, Suid-Sotho, Afrikaans[1] | ||
Area | 3 243[1] km² | ||
Bevolking | 390 095 (2011)[1] |
Die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.