Gloucestershire
Gloucestershire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Gloucestershire | |
Hoofstad | Gloucester |
Oppervlakte | 3 150 km² |
Bevolking | 907 200 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 287 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Gloucestershire |
Administratiewe setel | Gloucester |
ISO 3166-2: | GB-GLS |
Oppervlakte | 2 653 km² |
Bevolking | 598 300 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 225 inw./km² |
Webtuiste | www.gloucestershire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Gloucestershire(uitgespreek /ˈɡlɒstərʃər/) is 'n seremoniële graafskap in Suidwes-Engeland. Dit word begrens deur Herefordshire in die noordweste, Worcestershire in die noorde, Warwickshire in die noordooste, Oxfordshire in die ooste, Wiltshire in die suide, Bristol en Somerset in die suidweste, en die Walliese graafskap Monmouthshire na die weste. Die stad Gloucester is die grootste nedersetting en die distrikstad.[1][2]
Die graafskap sluit die stede van Gloucester, Tewkesbury en Cotswold in.
Gloucestershire het 'n bevolking van sowat 907 200 in 2011 gehad (waarvan 97,3% Blank was) en is dus die 25ste grootste graafskap in die land.
Verwysings
wysig- ↑ "Abbreviations". Oxford English Dictionary (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2020. Besoek op 28 Junie 2020.
- ↑ "Towns and cities, characteristics of built-up areas, England and Wales: Census 2021". Office for National Statistics. 2 Augustus 2023. Besoek op 6 Desember 2023.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gloucestershire.
- (en) Amptelike webwerf