Desmond & the Tutus
Desmond & the Tutus is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep vanuit Pretoria, Gauteng.[1] Die groep bestaan uit die vier lede Shane Durrant op stem, Douglas Bower op kitaar, Nicholas Dinnie op baskitaar, en Craig Durrant op tromme.[1]
Desmond & the Tutus | |
---|---|
Oorsprong | Pretoria, Gauteng (Suid-Afrika)[1] |
Jare aktief | Sedert 2005 |
Etikette | Awesomeland Records |
Assosiasies | Yo Grapes |
Webwerf | desmondandthetutus.co.za |
Lede | Shane Durrant Craig Durrant Nicholas Dinnie Douglas Bower |
Diskografie
wysigVollengtealbums
wysig- Tuckshop (2008, Awesomeland Records)
- MNUSIC (2012, Sony BMG)
EP's
wysig- And The EP (2009, Awesomeland Records)
Enkelspelers
wysig- Kiss You On The Cheek 12″ Enkelspeler (2008, Tigersushi Records)
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 7 September 2012.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf (en)
- Blogspot-joernaal (en)
- Desmond & the Tutus op Facebook (en)
- Flickr-profiel (en)
- Last.fm-profiel (en)
- MySpace-profiel (en)
- Desmond & the Tutus op Twitter (en)
- YouTube-profiel (en)