Cannes-rolprentfees 1986
Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Cannes-rolprentfees 1986
| ||
Datum | 8-19 Mei 1986 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 20 (In Kompetisie) 19 (Un Certain Regard) 13 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Pirates | |
Afsluitingsfliek | El Amor brujo | |
Palme d'Or | The Mission |
Die Britse rolprent The Mission van die regisseur Roland Joffé het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Roman Polanski se Pirates en afgesluit met El Amor brujo van Carlos Saura.[5][6][7]
Belangrikste fliekpryse
wysigPrys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | The Mission | Roland Joffé | Brittanje |
Grand Prix | The Sacrifice (Offret) | Andrei Tarkovsky | Swede |
Caméra d'Or | Noir et Blanc | Claire Devers | Frankryk |
Jurieprys | Thérèse | Alain Cavalier | Frankryk |
Kortfilm-Palme d'Or | An Exercise in Discipline - Peel | Jane Campion | Australië |
Tegniese Grand Prix | The Mission | Roland Joffé | Brittanje |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Martin Scorsese | After Hours | VSA |
Beste akteur | Bob Hoskins Michel Blanc |
Mona Lisa Ménage (Tenue de soirée) |
Brittanje Frankryk |
Beste aktrise | Fernanda Torres Barbara Sukowa |
Love Me Forever or Never (Eu Sei Que Vou Te Amar) Rosa Luxemburg (Die Geduld der Rosa Luxemburg) |
Brasilië Wes-Duitsland |
Verwysings
wysig- ↑ Mathews, Jack (20 Mei 1986). "'Mission' Successful; Joffe Film Top Winner". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Very Sincerely Yours, Jeremy Irons". Chicago Tribune (in Engels). 19 November 1986. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes: It's A Wrap". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "1986 - Formal Wear (required)" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "4 American Films Make It To Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Bernstein, Richard (9 Mei 1986). "At The Cannes Festival, Escapism And Reality". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Mathews, Jack (19 Mei 1986). "A Classic View From Room 360". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1986.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia