Camdeboo Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Sarah Baartman | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC101 | ||
Hoofstad | Graaff-Reinet | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Area | 12 422 km² | ||
Bevolking | 50,993 (2011) |
Die Camdeboo Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Baviaans en Ikwezi Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
Die distrikte Graaff-Reinet, Pearston, Somerset-Oos, Jansenville, Willowmore en Aberdeen in die Oos-Kaap word soms as die Camdeboo beskryf.[1]
Nedersettings
wysigNedersettings in die voormalige munisipaliteit:
Lees ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8