[go: up one dir, main page]

Beaverton is 'n die sesde grootste stad in die Amerikaanse staat van Oregon, in die Washington-distrik. Die stad is ook die tweede grootste stad in die distirk en is in die noord van Oregon, naby Portland.

Beaverton
Ligging van Beaverton in Oregon
Ligging van Beaverton in Oregon
Ligging van Beaverton in Oregon
Ligging van Oregon in die VSA
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika
Staat Oregon
Distrik Washington
Regering
 - Burgemeester
Dennis Doyle
Oppervlakte
 - Totaal 42,3 km² (16,3 myl²)
Bevolking (2008)
 - Totaal 86 205
 - Digtheid 1 801,1/km² (4 664,8/myl²)
Areakode(s) 503
Webwerf: www.beavertonoregon.gov

Demografie

wysig

In 2000 het die stad 'n bevolking van 76 129 gehad: 78,31% wit, 1,74% swart of Afro-Amerikaans, 0,67% Amerikaanse inboorlinge, 9,65% Asiaties, 0,36% Pasifiese eilanders, 5,53% van ander rasse en 3,74% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 11,12% van die bevolking uitgemaak.