[go: up one dir, main page]

Beaufort-Wes Plaaslike Munisipaliteit

Beaufort-Wes
Kaart van Suid-Afrika wat Beaufort-Wes in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Sentraal Karoo
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC053
Burgemeester Djorge Malooi (DA)
Hoofstad Beaufort-Wes
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Area 21 917 km²  
Bevolking 49,586 (2011)

Die Beaufort-Wes Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings

wysig

Nedersettings in die munisipaliteit:

Setels

wysig
Party 2000 2006 2011 2016
ANC 8 5 7 6
DA 5 2 5 6
ICOSA 0 5 1 0
OD 0 1 0 0
Karoo Democratic Force 0 0 0 1