Autuniet
Autuniet | |
---|---|
Formule | Ca(UO2)2(PO4)2.10-12H2O |
Onsuiwerhede | Ba, Mg |
Nickel-Strunz (10) | 8.EB.05 |
Kleur | geel, groenerig geel, liggroen, donkergroen, groenerig swart[1] |
Streep | liggeel |
Glans | pêrelagtig, wasagtig |
Hardheid | 2 – 3,5 (Mohs) |
Digtheid | 3,05 - 3,2 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | biaksiaal |
RI-waardes | nα = 1.553 - 1.555 nβ = 1.575 nγ = 1.577 - 1.578 nω = 1.575 nε = 1.572 |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | Ortorombies |
Ruimtegroep | I4₁/amd |
Strukturbericht-kode | H5₉ |
Nommer | 141 |
Eenheidsel | a = 14.0135(6) Å, b = 20.7121(8) Å, c = 6.9959(3) Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Autuniet is 'n mineraal met formule Ca(UO2)2(PO4)2.10-12H2O.
Dit het 'n eie struktuurtipe wat in die strukturbericht-klassifikasie met H5₉ aangedui word [2] Dit is 'n ortorombiese struktuur wat van die ThCr2Si2-struktuur (D1₃) afgelei is. [3]
Die naam is afgelei van die Franse stad Autun.
Fotogalery
wysig-
Autuniet onder UV-lig
-
Autuniet
Verwysings
wysig- ↑ "mindat 433" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020.
- ↑ Beintema J. (1938), H5₉-Type; Autunite Ca(UO2)2(PO4)4. 10½H2O: Strukturbericht, VI, p. 25.
- ↑ On the coordination of ThCr2Si2 (BaAl4) -type compounds within the field of free parameters G. Just, P. Paufler Journal of Alloys and Compounds 232 (1996) 1-25
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Autuniet.