Anserinae
Anserinae is die onderfamilie van swane en ganse, wat onder die familie van eendvoëls ressorteer.
Anserinae | |
---|---|
Mak ganse | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Anserinae Vigors, 1825
|
Genera | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
Cygninae |
Swane is gewoonlik groter as ganse en het 'n langer nek met korter pote. Swane se pote is ook verder agter hulle liggame geplaas in vergelyking met ganse en hulle loop gevolglik moeilik. Vir die rede is swane minder tuis op land as swane en lyk sommer ongemaklik uit die water.
Fotogalery
wysig-
Twee swane.
-
'n Blesgans.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anserinae.