Aardmassa
Aardmassa (M🜨) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van die Aarde. 1 M🜨 = 5,9722×1024 kg.[1] Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk.
1 M🜨 is ook gelyk aan:
- 81,3 maanmassas (ML)
- 0,00315 Jupiter-massa (MJ) (Jupiter het 317,83 aardmassas)[2]
- 0,0105 Saturnus-massa (Saturnus het 95,16 aardmassas)[3]
- 0,0583 Neptunus-massa (Neptunus het 17,147 aardmassas)[4]
- 0,000003003 sonmassa (M☉) (Die son het 332 946 aardmassas)
Verwysings
wysig- ↑ "Solar System Exploration: Earth: Facts & Figures". Nasa (in Engels). 14 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2015. Besoek op 5 Mei 2011.
- ↑ Williams, Dr. David R. (2 November 2007). "Jupiter Fact Sheet" (in Engels). NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 16 Julie 2009.
- ↑ "Solar System Exploration: Saturn: Facts & Figures". NASA (in Engels). 28 Julie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2015. Besoek op 20 September 2009.
- ↑ "Solar System Exploration: Neptune: Facts & Figures". Nasa (in Engels). 5 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2015. Besoek op 20 September 2009.