1833
jaar
1833 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1828 | 1829 | 1830 | 1831 | 1832 | ◄ 1833 ► | 1834 | 1835 | 1836 | 1837 | 1838 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1833 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die stamhoof van die Mönnitarri, Abdih-Hiddisj, soos geteken deur Karl Bodmer op sy tog op die Missouri-rivier | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1833 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 15 April – Pous Gregorius XVI stel Lorenzo Girolamo Mattei, titulêr patriarg van Antiogië en Castruccio Castracane degli Antelminelli, sekretaris van Propaganda Fide aan as kardinale.
- 29 Julie – Pous Gregorius XVI stel Giacomo Monico, patriarg van Venesië en Filippo Giudice Caracciolo, Orat., aartsbiskop van Napels aan as kardinale.
- Karl Bodmer hou 'n verkenningstog op die Missouririvier.
- Stigting van die Universiteit van Zürich, Switserland
Geboortes
wysig- Sampson Richard Stuttaford, 'n Suid-Afrikaanse afdelingswinkeleienaar († 1915).
- 26 Februarie – Charles Murray, NG Kerk predikant en vierde seun van ds. Andrew Murray sr. († 1904).
- 28 Februarie – Alfred von Schlieffen, Duitse generaal en militêre strateeg († 1913).
- 1 Maart – Johann Heinrich Ferdinand Parow, Duitse eiendomsmagnaat aan die Kaap († 1910).
- 31 Maart – Mary Abigail Dodge, Amerikaanse skrywer en essayis († 1896).
- 7 Mei – Johannes Brahms, Duitse komponis († 1897).
- 4 Junie – Lord Garnet Wolseley, 'n Britse Veldmaarskalk († 1913).
- 20 Augustus – Benjamin Harrison, die drie-en-twintigste President van die Verenigde State († 1901).
- 21 Oktober – Alfred Nobel, die Sweedse uitvinder van dinamiet en die skepper van die Nobelprys († 1896).
- 6 November – Jonas Lie, skrywer van Noorweë († 1908).
Sterftes
wysig- 22 April – Richard Trevithick, 'n Engelse ontdekker, ingenieur en eerste persoon om 'n stoomlokomotief te bou (* 1771).
Gepubliseer
wysig- 4 Oktober – Teologie: Quo Graviora, oor die pragmatiese konstitusie, deur Pous Gregorius XVI.