1766
jaar
1766 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1761 | 1762 | 1763 | 1764 | 1765 | ◄ 1766 ► | 1767 | 1768 | 1769 | 1770 | 1771 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1766 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Fresko van Johann Baader (1766) | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1766 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Swede word die eerste land ter wêreld wat persvryheid waarborg.
- 25 Junie – Pous Clemens XIII publiseer uam graviter – Aan Franse biskoppe om te kla oor 'n Franse regeringsbesluit.
- 21 Julie – Pous Clemens XIII stel Giovanni Ottavio Bufalini, titulêr aartsbiskop van Chalcedonië en Giovanni Carlo Boschi, titulêr aartsbiskop van Athene, aan as kardinale.
- 26 September – Pous Clemens XIII stel 13 nuwe kardinale aan, waaronder Ludovico Calini, titulêr patriarg van Antiogië.
- 25 November – Pous Clemens XIII publiseer Christianae Reipublicae – Oor die gevaar van anti-christelike geskrifte.
Geboortes
wysig- 6 September – John Dalton, 'n Engelse chemikus († 1844).
- 25 Oktober – Henry George Grey, waarnemende goewerneur aan die Kaap van Goeie Hoop († 1845).
Sterftes
wysig- 14 Januarie – Frederik V van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë (* 1723).
- 23 Februarie – Stanislas Leszczynski, 'n koning van Pole (* 1677)