1556
jaar
1556 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1551 | 1552 | 1553 | 1554 | 1555 | ◄ 1556 ► | 1557 | 1558 | 1559 | 1560 | 1561 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1556 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Ignatius van Loyola | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1556 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 56ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 4 September – Antonio Ghislieri (later Pous Pius V) word biskop van Sutri en Nepi.
- 5 November – 'n Mongoolse mag verslaan die Hindu magte onder leiding van Generaal Hemu op 'n slagveld ongeveer 80 kilometer noord van Delhi en verseker daardeur die Indiese troon vir Akbar.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 14 November – Cornelis Everaert, Suid-Nederlandse rederijker (* 1480)
- Ignatius van Loyola, stigter van die Societas Jesu.
Gepubliseer
wysig- Die "De re metallica libri XII", met 'n aanhangsel "Buch von den Lebewesen unter Tage" deur Georg Agricola