806
jaar
806 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 801 | 802 | 803 | 804 | 805 | ◄ 806 ► | 807 | 808 | 809 | 810 | 811 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:806 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Solidus van Grimoald III | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 806 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 6de jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Karel die Grote stuur 'n vloot onder bevel van Burgard na Korsika om Moorse invalle te keer.
- Grimoald IV volg sy pa op as hertog van Benevento.[1]
- Keiser Nikephoros benoem 'n leek, Nikephoros as die nuwe patriarg. [2]
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Grimoald III van Benevento.[1]
- 25 Februarie Patriarg Tarasius van Konstantinopel[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 A Chronology of Early Medieval Western Europe: 450–1066 Timothy Venning Routledge, 2017, ISBN 1-351-58916-4, ISBN 978-1-351-58916-1
- ↑ 2,0 2,1 A History of the Eastern Roman Empire, Parts 802-867 J. B. Bury Cambridge University Press, 1965, ISBN 1108083218, ISBN 9781108083218