455
jaar
455 |
◄ | 4de eeu | ◄5de eeu► | 6de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 450 | 451 | 452 | 453 | 454 | ◄ 455 ► | 456 | 457 | 458 | 459 | 460 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:455 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Petronius Maximus | ||||||||||||||||
|
Die jaar 455 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 17 Maart – 22 Mei: Petronius Maximus is keiser van die Weste.
- 2 Junie – Die Vandale onder Geiserik land in Italië en plunder Rome. Geiserik sê (en dis moontlik die waarheid) dat hy om hulp gevra is deur die suster van Valentinianus III. Sy wil die dood van haar broer wreek op Petronius Maximus.
- 10 Julie – Avitus word uitgeroep tot keiser van die Weste deur de Visigote. Hy kry steun van die Gallo-Romeine, en word later in Arles ingehuldig. Marcianus van Bisantium erken hom.
- Die Vandale verbreek alle ooreenkomste en neem Africa oor.
- Skanda-Gupta volg Kumara-Gupta op as heerser van die Gupta Ryk.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 15 Maart – Valentinianus III, Wes-Romeinse keiser – vermoor deur die toedoen van Petronius Maximus
- 22 Mei – Petronius Maximus, moontlik gestenig of opgehang.
- Kumara-Gupta, heerser van die Gupta Ryk