Lelkiewiet
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Vanellus senegallus)
Lelkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. senegallus
|
Binomiale naam | |
Vanellus senegallus (Linnaeus, 1766)
| |
Sinonieme | |
Afribyx senegallus (Linnaeus, 1766) |
Die Lelkiewiet (Vanellus senegallus) is 'n redelike algemene standvoël en kom voor in die noorde en ooste van Suider-Afrika. Die streekbevolking is ongeveer 15,000 voëls. Die voël is 34 – 35 cm groot en weeg 180 - 280 gram met 'n vlerkspan van 86 cm. In Engels staan die voël bekend as African Wattled Lapwing.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Vanellus senegallus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)