Transmissie (dubbelsinnig)
Voorkoms
Die term Transmissie kan verwys na:
- Kragoordrag deur:
- Elektrisiteitsoordrag, die grootmaat verskuiwing van elektriese krag. Dit is in teenstelling met elektrisiteitverspreiding
- Ratkaste
- Handratkas in 'n motor
- Outomatiese ratkas in 'n motor
- Ratkaste in skepe en masjiene
- Radiotransmissie: die uitsending van radio, televisie en ander data via radiosenders en -ontvangers
- Transmissierekening, 'n tipe lopende bankrekening
- Oordrag van siektes
Die woord Transmissie is van Latynse oorsprong, tipies via Engels, en daar is meestal goeie Afrikaanse alternatiewe wat minder dubbelsinnig is.