[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Kuifkopsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Thalasseus bengalensis)

Kuifkopsterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. bengalensis
Binomiale naam
Thalasseus bengalensis
(Lesson, 1831)
Sinonieme

Sterna bengalensis Lesson, 1831

Die Kuifkopsterretjie (Thalasseus bengalensis) is 'n redelike algemene voël en nie-broeiende besoeker aan die ooskus van Suider-Afrika, veral in die somer. Hulle is swewers na die Wes-Kaap. Die voël is 35 – 37 cm lank, 180 - 240 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël bekend as die Lesser crested tern.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Thalasseus bengalensis

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2004). Sterna bengalensis. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.