Monteirose neushoringvoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Tockus monteiri)
Monteirose neushoringvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. monteiri
|
Binomiale naam | |
Tockus monteiri Hartlaub, 1865
| |
Verspreiding in blou |
Die Monteirose neushoringvoël (Tockus monteiri) is endemies in Namibië en die suidwestelike hoek van Angola. Dit is 'n algemene standvoël in droë doringveld en breëblaarboomveld en word ook dikwels in klipperige heuwelwêreld gevind. Die voël is 50 – 58 cm lank en weeg 280 - 420 g. In Engels staan die voël bekend as die Monteiro's hornbill.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Monteirose neushoringvoël in Spitzkoppe, Namibië
-
Illustrasie, 1916
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Tockus monteiri. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Tockus monteiri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)