[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Richard Compton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Richard Compton
Geboorte (1938-03-02)2 Maart 1938
Sterfte 11 Augustus 2007 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Compton (2 Maart 1938 – 11 Augustus 2007) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gun Runner (1969), Angels Die Hard (1970), en Macon County Line (1974).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1969: The Gun Runner
  • 1969: Run, Angel, Run!
  • 1969: The Fabulous Bastard from Chicago
  • 1969: Like Mother Like Daughter
  • 1969: The Sadistic Hypnotist
  • 1969: House of Zodiac
  • 1970: Angels Die Hard
  • 1971: Welcome Home, Soldier Boys
  • 1974: Macon County Line
  • 1975: Return to Macon County
  • 1977: Assault in Paradise
  • 1979: Ravagers

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1974: The California Kid
  • 1978: Deadman's Curve
  • 1988: Desperado: Avalanche at Devil's Ridge
  • 1989: Baywatch: Panic at Malibu Pier
  • 1989: Kojak: Fatal Flaw
  • 1990: Kojak: It's Always Something
  • 1990: Super Force
  • 1992: The Keys
  • 1993: Babylon 5: The Gathering
  • 2005: Home for the Holidays

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2000: Macon County Line: 25 Years Down the Road

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]