Kaapse suikervoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Promerops cafer)
Kaapse suikerbekkie | |
---|---|
Mannetjie in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cafer
|
Binomiale naam | |
Promerops cafer (Linnaeus, 1758)
|
Die Kaapse suikervoël (Promerops cafer) is 'n endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en besoek tuine en kusstreke – hoofsaaklik in die somer. Die voël is 28–44 cm groot en weeg 25–50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape sugarbird. Die Kaapse suikervoël is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Promerops cafer". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Regering van die Wes-Kaap.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaapse suikervoël.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kaapse suikervoël
Amptelike simbole van die provinsie Wes-Kaap | |||
---|---|---|---|
Blom: | Boom: | Voël: | Dier: |
die bakkiesblom | die silwerboom | die Kaapse suikervoël | die bontebok |
Disa unflora | Leucadendron argenteum | Promerops cafer | Damaliscus pygarus |