[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Swartbandlangstertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Prinia flavicans)

Swartbandlangstertjie
Swartbandlangstertjie in Mariental, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. flavicans
Binomiale naam
Prinia flavicans
(Vieillot, 1820)

Die Swartbandlangstertjie (Prinia flavicans) is 'n algemene standvoël in dorre bossieveld, savanne, plantasies en tuine. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-chested Prinia.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Prinia flavicans". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)