Woudpapegaai
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Poicephalus robustus)
Woudpapegaai | |
---|---|
In vlug naby Oos-Londen, Oos-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. robustus
|
Binomiale naam | |
Poicephalus robustus (Gmelin, 1788)
| |
P. robustus verspreiding |
Die Woudpapegaai (Poicephalus robustus) is 'n endemiese en afnemende standvoël in Afrobergwoud binnelands van Port Elizabeth en Durban, asook te Magoebaskloof en Lekgalameetse in Limpopo. Die voël is skaars, daar is maar 500 - 1500 voëls oor; dus is die status bedreigd. Die voël is 30 – 35 cm lank en 270 - 320 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Cape parrot.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Poicephalus robustus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)