Damarasterretjie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sternula balaenarum)
Damarasterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. balaenarum
|
Binomiale naam | |
Sternula balaenarum Strickland, 1852
| |
Sinonieme | |
Sterna balaenarum |
Die Damarasterretjie (Sternula balaenarum) is 'n voëlspesie van Suider-Afrika wat leef by vlak beskutte kuslyne, baaie en strandmere; meestal aan die Wes- en Suidkus. As broeier is dit amper endemies aan die streek. Die meeste trek egter gedurende die winter na Wes-Afrika, maar sommige oorwinter wel. Die streekbevolking is sowat 7 000 pare en hul status is amper bedreigd. Die voël is 21 – 23 cm lank en 46 tot 60 g in gewig met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan dit as die Damara tern bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sternula balaenarum. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7