Lydenburgia cassinoides
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sekhukhuni Boesmanstee)
Sekhukhuniboesmanstee | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Lydenburgia |
Spesie: | L. cassinoides
|
Binomiale naam | |
Lydenburgia cassinoides N.Robson, (1965)
| |
Sinonieme | |
|
Die Sekhukhuniboesmanstee (Lydenburgia cassinoides) is 'n boom wat deel is van die Celastraceae familie. Die spesie is endemies aan Limpopo en Mpumalanga en kom van Roossenekal tot by die Strydpoortberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2500 km² en word bedreig omrede die spesie te veel geoes word vir gebruik.
Die boom se FSA-nommer is 406.[1]