Kalaharipatrys
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Scleroptila levaillantoides)
Kalaharipatrys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. levaillantoides
|
Binomiale naam | |
Scleroptila levaillantoides (Smith, 1836)
| |
Sinonieme | |
Francolinus levaillantoides |
Die Kalaharipatrys (Scleroptila levaillantoides) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en leef in grasveld en halfdorre savanne. Die voël is 32 – 35 cm groot en weeg 360 - 530 gram. In Engels staan die voël bekend as Orange River francolin.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1