Waaierstertvlieëvanger
Waaierstertvlieëvanger | |
---|---|
Mkhuze Wildreservaat, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. plumbeus
|
Binomiale naam | |
Myioparus plumbeus (Hartlaub, 1858)
|
Die waaierstertvlieëvanger (Myioparus plumbeus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in digte boomveld en savanneruigtes, oewerbos en woudrand. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Tit-Flycatcher.
- Verspreiding en habitat
Dit word aangetref in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Kameroen, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië, en Zimbabwe.
Die voël se natuurlike habitat is subtropiese of droë tropiese woude, subtropiese of tropiese vogtige laaglandwoude.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Myioparus plumbeus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)