Lys van katrasse
Hierdie lys van katrasse sluit in huiskatte en kruisings tussen huis- en wilde katte (soos die Bengaalse en die Savannekat). Dit is ’n algemene lys en nie beperk tot ’n sekere vereniging nie. Klassifiseringsverskille tussen verskillende katregisters bring mee dat ’n individuele dier van register tot register kan verskil. The International Cat Association (TICA) se Himalajakat word byvoorbeeld deur die Cat Fanciers' Association (CFA) in Amerika beskou as ’n kleurpunt-weergawe van die Persiese kat, terwyl die CFA se Javanese kat deur TICA beskou word as ’n kleurvariant van die Balinese kat.
Langhaar- en korthaarhuiskatte is nie rasse nie, maar terme wat in katliefhebbery gebruik word om katte te beskryf wat nie tot ’n spesifieke ras behoort nie. Net so is ’n skilpaddopkat nie ’n ras nie, maar ’n kat met ’n sekere kleurpatroon.
Rasse
[wysig | wysig bron]Ras | Oorsprong | Ontstaan | Soort lyf | Pels | Patroon | Foto |
---|---|---|---|---|---|---|
Abessiniese kat | Ethiopië | Natuurlik | Oosters | Kort | Strepies | |
Amerikaanse draadhaarkat/American Wirehair | VSA | Mutasie | Lank | Kort | Alle | |
Amerikaanse korthaarkat | VSA | Natuurlik | Lank, atleties | Kort | Alle | |
Amerikaanse kruloorkat | VSA | Mutasie | Gemiddeld | Kort/lank | Alle | |
Amerikaanse langhaarkat | VSA | Kruisras | Lank | Alle | ||
Amerikaanse stompstertkat | VSA | Kruisras | Halfstewig | Kort/lank | Alle | |
Asiatiese kat | In Brittanje ontwikkel | Kruisras | Gemiddeld | Kort | Effekleurig | |
Australiese sluierkat/Australian Mist | Australië | Kruisras | Gemiddeld | Kort | Kolle en strepe | |
Balinese kat | VSA | Kruisras | Oosters | Lank | Kleurpunt | |
Bambino | Haarloos of donserig | |||||
Bengaalse kat | VSA | Hibride | Kort | Kolle/marmerpatroon | ||
Birmaanse kat/Burmese kat | Birma en Thailand | Natuurlik | Kort | Kleurpunt | ||
Bombaaikat/Bombay | VSA | Kruisras | Kort | Effekleurig | ||
Brasiliaanse korthaarkat | Brasilië | Natuurlik | Sterk, maar elegant | Kort | Alle | |
Britse korthaarkat | Brittanje | Natuurlik | Kort | Alle | ||
Britse langhaarkat | Brittanje | Kompak | Lank en glansend | |||
Burmilla | Brittanje | Kruisras | Kort/lank | |||
Chartreux | Frankryk | Natuurlik | Kort en stewig | Kort | Effekleurig | |
Chausie | Frankryk | Kruising | Lank, lenig | Kort | Strepies | |
Cheetoh | VSA | Hibride | Kort | Kolle | ||
Corniese rex | Brittanje | Mutasie | Rex | Alle | ||
Devon-rex | England | Mutasie | Oosters | Rex | Alle | |
Don-sfinks/Donskoi | Rusland | Haarloos | ||||
Dragon Li/Li Hua Mao | Sjina | Natuurlik | Stewig | Kort | Gestreep | |
Duitse rex | Oos-Duitsland | Mutasie | Gemiddeld | Rex | Alle | |
Egeïese kat | Griekeland | Natuurlik | Gemiddeld | Halflank | Twee of drie kleure | |
Egiptiese mau | Egipte | Natuurlik | Kort | Kolle | ||
Eksotiese korthaarkat | VSA | Kruisras | Stewig | Kort | Alle | |
Europese korthaarkat | Swede | Natuurlik | Gemiddeld tot groot | Kort | Alle kleure en gestreep | |
Havana-bruinkat | Brittanje | Kruisras | Gemiddelde grootte, gespierd | Kort | Effekleurig | |
Heilige Birmaanse kat | Birma | Natuurlik | Halfstewig | Lank | Kleurpunt | |
Japannese stompstertkat | Japan | Natuurlik | Gemiddeld | Kort/lank | Alle behalwe kleurpunt en strepies | |
Javanese kat | VSA | Kruisras | Oosters | Lank | Kleurpunt | |
Kimriese kat | Eiland Man | Natuurlik/mutasie | Kompak | Lank | Alle | |
Kleurpunt-langhaarkat/Himalajakat | Brittanje | Kruisras | Stewig | Lank | Kleurpunt | |
Koerile-stompstertkat | Rusland | Natuurlik | Halfstewig | Kort/lank | Alle | |
Korat | Thailand | Natuurlik | Kort | Effekleurig | ||
LaPerm | VSA | Mutasie | Gemiddeld | Rex | Alle | |
Maine Coon | VSA | Natuurlik | Lank | Alle behalwe kleurpunt en strepies | ||
Manx (kat)/stompstertkat van die Eiland Man | Eiland Man | Natuurlik/mutasie | Kort/lank | Alle behalwe kleurpunt | ||
Minskin | VSA | Kruisras | Halfstewig | Kort/haarloos | Alle | |
Munchkin | VSA | Mutasie | Klein, half-Oosters | Kort/lank | Alle | |
Nebelung | VSA | Lank | Halflank | Effekleurig | ||
Neva Masquerade | Rusland | Kruisras | Halfstewig | Halflank | Kleurpunt | |
Noorse boskat | Noorweë | Natuurlik | Lank | Alle behalwe kleurpunt | ||
Ocicat | VSA | Kruisras | Kort | Kolle | ||
Oekraïnse lefkoi | Oekraïne | Kruisras | Middelmatig tot lank | Haarloos | Alle | |
Oosterse korthaarkat | Thailand | Natuurlik | Oosters | Kort | Alle behalwe kleurpunt | |
Oosterse langhaarkat | Oosters | Halflank | Alle | |||
Oregon-rex | VSA | Mutasie | Rex | |||
Persiese kat | Groter Iran | Stewig | Lank | Alle | ||
Peterbald | Rusland | Kruisras | Oosters | Haarloos | Alle | |
Pixie-bob | VSA | Natuurlik | Kort | Kolle | ||
Ragamuffin | VSA | Kruisras | Stewig | Lank | Alle | |
Ragdoll | VSA | Kruisras | Stewig | Lank | Kleurpunt/twee kleure | |
Russiese bloukat | Rusland | Natuurlik | Kort | Effekleurig | ||
Russiese wit-, swart- en streepkat | Australië | Kruisras | Kort | |||
Savannekat | VSA | Hibride | Kort | Kolle | ||
Selkirk-rex | VSA | Mutasie/Kruising | Stewig | Rex | Alle | |
Serengeti-kat | VSA | Hibride | Kort | Kolle | ||
Sfinkskat | Kanada | Mutasie | Oosters | Haarloos | Alle | |
Siamese kat | Thailand | Natuurlik | Oosters | Kort | Kleurpunt | |
Siberiese kat | Rusland | Natuurlik | Halfstewig | Halflank | Alle | |
Singapura | Singapoer* | Natuurlik* | Klein, stewig | Kort | Strepies | |
Skotse vouoorkat | Skotland | Natuurlik | Stewig | Kort/lank | Alle | |
Snowshoe | VSA | Kruisras | Lank | Kort | Kleurpunt | |
Sokoke | Kenia | Natuurlik | Lank, skraal | Kort | Klassieke streepkat met fyn strepies | |
Somaliese kat/Somali | VSA | Mutasie | Lank | Strepies | ||
Thaise kat/Oustyl-Siamees | Thailand | Natuurlik | Kort | Kleurpunt | ||
Tonkanese kat | Kanada | Kruisras | Slank, gespierd | Kort | Kleurpunt/nertspels/effekleurig | |
Toyger | VSA | Hibride | Sterk | Kort | Strepe | |
Turkse angora | Turkye | Natuurlik | Halflank | Alle behalwe kleurpunt | ||
Turkse van/Vankedisi | Turkye | Natuurlik | Halflank | Van | ||
Ras | Land | Ontstaan | Soort lyf | Pels | Patroon | Foto |
(* Betwis)
Notas en verwysings
[wysig | wysig bron]- Fédération Internationale Féline-rasstandaarde
- Cat Fanciers' Association-rasstandaarde Geargiveer 29 Junie 2007 op Wayback Machine
- The International Cat Association-rasstandaarde Geargiveer 22 Julie 2015 op Wayback Machine
Bronne
[wysig | wysig bron]- Hierdie lys is vertaal van die Engelse Wikipedia