[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Jerusalem-distrik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Jerusalem distrik)
Ligging van die Jerusalem-distrik in Israel (rooi)

Die Jerusalem-distrik (Hebreeus: מחוז ירושלים - Mehoz Yerushalayim) is een van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Jerusalem. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 083 000 gehad.


Distrikte van Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria