Jacques Laffite
Voorkoms
Jacques Laffite | |
---|---|
Laffite in 2015
| |
Geboortedatum | 21 November 1943 |
Geboorteplek | Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Fransman |
Aktiewe jare | 1974–1986 |
Ou span(ne) | Iso–Marlboro, Ligier, Williams |
Inskrywings | 180 (176 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 6 |
Podiums | 32 |
Loopbaanpunte | 228 |
Voorste wegspronge | 7 |
Vinnigste rondtes | 7 |
Eerste F1-wedren | 1974 Duitse Grand Prix |
Eerste wen | 1977 Sweedse Grand Prix |
Laaste wen | 1981 Kanadese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 1986 Britse Grand Prix |
Jacques-Henri Laffite (gebore op 21 November 1943 in Parys) is 'n voormalige Franse Formule Eenrenjaer van 1974 tot 1986. Hy het ses Grand Prix oorwinnings behaal, almal vir die Ligierspan.
Laffite was vanaf 1997 tot 2013 'n Formule 1-TV-aanbieder by TF1.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Jacques Laffite" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 2 Augustus 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jacques Laffite.