Iván Duque Márquez
Voorkoms
Sy Eksellensie Iván Duque Márquez | |
---|---|
Duque in 2018 | |
33ste President van Colombia | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 7 Augustus 2018 | |
Visepresident | Marta Lucía Ramírez |
Voorganger | Juan Manuel Santos |
President van PROSUR | |
Termyn 12 Desember 2020 – 27 Januarie 2021 | |
Voorganger | Sebastián Piñera |
Opvolger | Mario Abdo Benítez |
Senator van Colombia | |
Termyn 20 Julie 2014 – 10 April 2018 | |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 1 Augustus 1976 Bogotá, Colombia |
Politieke party | Democratic Center |
Gade | María Juliana Ruiz (trou 2003) |
Kinders | 3 |
Alma mater | Sergio Arboleda University American University Georgetown University |
Handtekening |
Iván Duque Márquez (Spaanse uitspraak: [iˈβan ˈdu.ke ˈmaɾkes]; gebore 1 Augustus 1976) is 'n Colombiaanse politikus en prokureur wat sedert 7 Augustus 2018 die huidige president van Colombia is. Hy is verkies as die kandidaat van die Demokratiese Sentrumparty in die 2018 presidensiële verkiesing. Hy is daarin gesteun deur sy mentor, die voormalige president en magtige senator Alvaro Uribe, en is verkies ondanks die feit dat hy 'n jaar voor die verkiesing relatief onbekend was.[1]Hy het 'n standpunt ingeneem wat die Juan Manuel Santos-vredesooreenkoms met die FARC- guerrillagroep teenstaan.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Times, New York (17 Junie 2018). "Colombia Elects Iván Duque, a Young Populist, as President". The New York Times. Besoek op 28 Desember 2018.