Kleinstrandloper
Voorkoms
Kleinstrandloper | |
---|---|
Volwassene in September. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. minuta
|
Binomiale naam | |
Calidris minuta Leisler, 1812
| |
Sinonieme | |
Erolia minuta |
Die Kleinstrandloper (Calidris minuta) is 'n algemene somertrekvoël wat leef by varswatermassas, riviermondings en strandmere. Slegs enkeles oorwinter. Die streekbevolking is 100,000 voëls groot. Die voël is 12 – 15 cm lank, 18 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 34 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Stint.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Calidris minuta
-
Nie-broeiend in Egipte.
-
Swerm in Indië.
-
Wintergewaad (Maart).
-
Volwassene in die laat somer.
-
Museum specimen
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Calidris minuta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)