Knysna- Nasionale Meergebied
Voorkoms
Die Knysna- Nasionale Meergebied is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.[1] Op 6 Maart 2009 het die park met die Nasionale Wildernispark, Tsitsikamma Nasionale Park en ander areas in staatsbesit saamgesmelt om die nuwe Tuinroete- Nasionale Park te vorm.
Die park is bekend vir sy meer met sonderlinge waterdiere en die hoë rotskranse langs die kloof deur na die kus.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Knysna National Lake Area, Western Cape, South Africa" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 22 Oktober 2009.
- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Tsitsikamma Nasionale Park. |