Swartvlerksprinkaanvoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Glareola nordmanni)
Swartvlerksprinkaanvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. nordmanni
|
Binomiale naam | |
Glareola nordmanni Fischer von Waldheim, 1842
|
Die Swartvlerksprinkaanvoël (Glareola nordmanni) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en bly in groot swerms saam. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 90 – 110 gram met 'n vlerkspan van 64 cm. Suid-Afrika onderhou die meeste van die wêreldbevolking tydens die suidelike somer. In Engels staan die voël bekend as Black-winged Pratincole.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Glareola nordmanni". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)