Grondspeg
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Geocolaptes)
Grondspeg | |
---|---|
Grondspeg in die Drakensberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Geocolaptes Swainson, 1832
|
Spesie: | G. olivaceus
|
Binomiale naam | |
Geocolaptes olivaceus (Gmelin, 1788)
|
Die Grondspeg (Geocolaptes olivaceus) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël op klipperige heuwelhange en fynbos, Karoo en grasveld. Hulle leef nie in bome nie. Die voël is 24 – 30 cm groot en weeg 110 - 130 gram. In Engels staan die voël bekend as die ground woodpecker.
Dit is die enigste spesie in die genus Geocolaptes, wat aan die familie van spegte (Picinae) behoort.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Geocolaptes olivaceus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)